Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ratte wat Pla

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 26 Junie 2020 Aantal woorde: 45 11 Kere gelees Hou van

staal pyp gly
in sny olie tande
ratte uit kepe geskep
mikrons akkuraat.

aan kragbron gekoppel
draai kepe in kepe
ontsluit newtons
in vaart.

kwaai kierie hand
ruk staal pypie
skop ratte in ń
seer groef.

gladde kragverwerker
vervysel in die moment
ongeduld verval in
stilte.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 300
Kommentaar telling: 19

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 43 gaste aanlyn

Bydrae Totale