Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: rame

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 4 Maart 2021 Aantal woorde: 42 47 Kere gelees 1


vrye verse
kort byna geen naam
gedagtes wat vry vloei
uit vrye denke en idees
rondeel of sonnet
sekstet of kwintet
denke gaan verlore
in formatiewe
woorde
soos
stof in wind
gaan lê
waar
jy dit nooit
weer vind

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1101
Kommentaar telling: 140

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 99 gaste aanlyn

Bydraes – Argief