Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: prei

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 10 Desember 2019 Aantal woorde: 39 156 Kere gelees 1

my takkies wikkel in die wind
blaartjies silwer rond van groei
onder dwarrel sandkorrels rond
waar fisante kwêrel en koes
my blare kneus fyn reuk
wat wind-af sprei
in geurige prei
wat rustig
lê op
smaakpalet

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 939
Kommentaar telling: 131

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 54 gaste aanlyn

Bydrae Totale