Jongste aktiwiteit:

Plaaslike Geluk

Toe sak die son

Op ons bome horison

Wat duisterness ilusieer

En ons visie keer

Voëls sing hul lied

En maak die stilte uniek

Die kitaar snare bewe

So kry die donker lewe

Skemer Skemer

Tokkel Tokkel

Stap die tyd voorwaarts

En vat ons huiswaarts

Die asemrowende gebeure

In die alomteenwoordige Here

Laat moeilikhede bedaar

Laat die lewe ons aanvaar

Plaaslike geluk

Is ‘n vrede produk




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed