Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Plaashek.

Deur Margaret Cordier
Datum gepubliseer: 13 Mei 2019 Aantal woorde: 43 37 Kere gelees 2

Ek hou van ‘n doodgewone hek.
Wat oopswaai, jou laat saamry
of klapsoen op die bek.

Ek hou van die òù geluid.
Sonder betonende vertoon
of waarskuwende verwyt.

Maak jou hartsdeur wawyd oop!
Jou kallers sal dan huppel
en vry die veld in loop




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. Kiekies

      Mei 13, 2019

      ‘n Opregte outydse bekslaner! Jy het my nou ver laat teruggaan in my onthou!

    2. Margaret Cordier

      Mei 13, 2019

      Waardeer jou saam geniet!

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 16
    Kommentaar telling: 11

    Ek bly in die Waterberge en is baie lief vir alle vorme van kuns. Vir my gee die skryf van gedigte; prosa; sketse en dies meer, die geleentheid om my diepste belewenisse en waarnemings neer te pen en te deel met lesers.

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 2,846 gaste aanlyn

    Bydrae Totale