Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: pikante peper

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 Aantal woorde: 52 26 Kere gelees Hou van

laaglande van soutpansberg
aartappel lande en piesang plantasies
in diep ryk rooi leem grond ontwikkel
ons eie pikante peper plante
gekweek uit konfyt tamatie
en groen peper plante
eie aan ons land
en die limpopo
provinsie
soet
en
ryk met
pikante byt
net genoeg
om lekker
te wees

©Teárlach
(Capsicum baccatum)




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 816
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale