Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: PIET PRAAT

Deur Barbara
Datum gepubliseer: 14 April 2019 Aantal woorde: 60 73 Kere gelees 3

PIET PRAAT

Piet Praat was ‘n man wat sy bek
Oor alles en almal kon rek
Sy stories kry stertjies
Versprei sonder vlerkies
Hy’t radar wat wêreldwyd strek

Die leraar loer bo-oor sy bril
Moet tug vir sy eie beswil
Sy regter was vinnig
Maar tog was dit nodig
Een hou en Piet Praat is…doodstil

© Barbara Smit – 14/8/2017




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Anze

      April 16, 2019

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2019 projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 54
    Kommentaar telling: 42

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 525 gaste aanlyn

    Bydrae Totale