Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Piekniek onder die ou peerboom (Akrostigon) Silwer

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 17 November 2020 Aantal woorde: 27 26 Kere gelees Hou van

Saterdae is kuierdae
Almal kom van ver
Mandjies vol lekkerte
En ‘n pienk laslapkombers
Sprei uit onder die ou peerboom
Yskoue koeldrank en braaivleisvure
Naweek familie plesier




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 59
Kommentaar telling: 30

Ouma van Vier woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van 'n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 90 gaste aanlyn

Bydrae Totale