Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Pen

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 17 Februarie 2020 Aantal woorde: 60 57 Kere gelees 2

gedagtes en instruksies geskryf
met kinder tot verblykte oumens hand
blanko papier is so versier
in primêre kleur
van swart.

blitsig versend boodskappe nou
met klik op swart plastiek
wat klinies dieselfde print
in duisende kleure
of in swart.

nou vergader penne in oubaas laaie
te werklik om weg te gooi
nog vol gedagtes
wat stadig verdof
soos ink.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 218
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 46 gaste aanlyn

Bydrae Totale