Jongste aktiwiteit:

Passie

Uit die passie van my wese
uit die klop van my hart
uit die siel van my bestaan
met alles wat ek het . . .
sal ek jou beskerm
vashou
koester
bemin
tot die heuwels vlaktes raak
tot die see verdroog tot sand
tot die son en maan hande vat
op die horison se rant
tot aan die einde
van ons bestaan!!

©Marsofine Krynauw




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Fanus Strydom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak