Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Pappa se seun

Deur Toppie@44
Datum gepubliseer: 12 April 2019 Aantal woorde: 98 16 Kere gelees Hou van

Soos ons hier lê en my oë plak op jou neer, die son se strale sluip saggies met helder skoene die venster deur. Die kombers van beskerming en kussing van onskuld, verf hierdie portret van rooikop kind, sag en mooi. Jy het so groot geword, en tyd is ‘n dief! Hoe steel hy die wysers van ons jare saam my lief?. Jy ruik soos vreugde, en klink soos trots. My beste geskenk, en grootste wens. Ek mis jou al klaar, en baai sê is my hart se mes, weet asseblief net eendag, vir jou gee pappa sy bes!




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 0

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 177 gaste aanlyn

    Bydrae Totale