Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Oue Te Huis

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 10 Februarie 2020 Aantal woorde: 33 165 Kere gelees 4

Die skottels sit
wit oog teen
droë oumens vel
mure.

Smag na oond warmte
uit die koue,
oggend nag.

Stadig gly wit,
gordyn oor,
verrimpelde gesig
kyk in leë vlak
koue waterblou oë.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 407
Kommentaar telling: 68

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 36 gaste aanlyn

Bydrae Totale