Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ou Stoel

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 23 Maart 2020 Aantal woorde: 50 82 Kere gelees Hou van

Die ashoop stoel
nat vervark in ń rommel hoop
vlieë, meiers lewe in die
eens geliefde rusplek,
nou uitgegooi
sonder hoop.

Alleen oupa was eens beskore
om sitvlak op hom te sit
dominee en meneer partykeer,
kinders het net op skelm
warm Sondag middag slapie tyd
stout sy sag omvou
gevoel.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 215
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 26 gaste aanlyn

Bydrae Totale