Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ou Mure

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 12 Januarie 2021 Aantal woorde: 60 20 Kere gelees 1

mure dra dakke
balke vol platte
lek reën nou
in die veld.

mure gee vensters
hout omvou nusse
tonnel koud nou
in die veld.

mure dra kleure
op klei vasgevang
son verbleik nou
in die veld.

mure vol stene
hardgebak gepak
dagha blus nou
in die veld.

mure vol
passie sweet
herinnerige alleen nou
in die veld.

© Koos Elsum




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 497
Kommentaar telling: 80

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 94 gaste aanlyn

Bydrae Totale