Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ou Dokumente

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 9 Julie 2020 Aantal woorde: 39 61 Kere gelees Hou van

Seer rue en moë oë
ure gewerk lê nou stil
in stof en rus.

bruin vlek oor grys
werk gedoen
in menige kop.

besigheid nou stil
geen opslaan
of voorraad vat.

laat kinders
ashoop speel
in gister se werk.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale