Jongste aktiwiteit:

Stof en tegniek – Gert Strydom
vir

Stof en tegniek – Gert Strydom

1 Die Gedig as ‘n kunswerk op sigself
2 Die digter en sy of haar gedigte
3 Eenvoudige en ingewikkelde poësie
4 Rondeel dig vorms in Afrikaans: van triolet tot hybridanelle
5 Afrikaanse poësie in die tydperk 1900 tot 1940
6 Die waardering van gedigte
7 Vergelyking, metafoor, personifikasie en sintuie
8 Blanko verse en sonnette
9 Satire of hekeldig
10 Odes en elegieë
11 Die epiese gedig
12 Ballades
13 Persiese kwatryne
14 Die limeriek
15 Die parodie
16 Die sestina
17 Liefdes gedigte
18 Die lied
19 Die guzzle / ghazal
20 Die sage
21 Die hiperbool
22 Die Bruilofslied
23 Die geestelike gedig
24 Die legende
25 Die sprokie en fabel
26 Die sendbrief of Epistel
27 Die historiese gedig
28 Die Natuurgedig
29 Model tekse of invloede
30 Die Sonate
31 Die anku, haikoe, dodoitsu, tanka en oriko
32 Dominante in metapoësie in Afrikaans
33 Die mite
34 Die kindergedig
35 Die pantoen (pantoum) gedig op steroids
36 Die oorlog gedig
37 Die Fay Slimm vorm en die decanelle in die Slimm vorm
38 Die sonnet korona en die “sonnet redoublé”
39 Sensualiteit, erotiek en seks
40 Die totenlieder
41 Die Idille
42 Die Argonelle en die Quotella
43 Die Rondeau Redoublé 
44 Die dectina refrain
45 Die ou Germaanse ballade vorm
46 Die Hillard
47 Die Nokturne
48 Die “Chant Royal”
49 Die requiem
50 Die Verminderende Hexavers en die Nonet
51 Die Rispetto
52 Taal suiwerheid, spreektaal en woord assosiasie
53 Die kristal gedig (Crystalline)
54 Die koan
55 Die gelykenis / allegorie
56 Om jou eie stem te ontwikkel
57 Die anafoor gedig
58 Die teractys
59 Die sextilla of Spaanse sestet
60 Die Englynon / Englyn
61 ‘n Veel dieper fokus op sonnette
62 ZaniLa Rym
63 Die lied van desperasie
64 Die kyrielle
65 Die Quatern
66 Die tritina
67 Die versdrama
68 Op Edgar Allan Poe se “Raven”
69 Sommige tradiionele rym patrone
70 Die Novelinee
71 Heroiese koeplette
72 Collins sestet
73 Die ABCEDAROAM / ABC gedig struktuur
74 Doe :eoade (“Peiades”)
75 Aefreslighe
76 Die Fibonacci gedig
77 Die Sijo
78 Die Coda
79 Die “requiescat”
80 Die kimo
81 Die Huitain
82 Beelding
83 Die tyburn
84 Die trippel-sewe en dubbel-trippel-sewe gedig
85 Die Roundelay
86 Die spiellus
87 Digters eggo
88 Die Rictameter
89 Die lantern
90 Droighneach
91 Die waarskuwende relaas
92 Monorym
93 Die Titel / Akrostigon gedig
94 Die Than Bauk
95 Die Cavatina
96 Die Keith Douglas Rym skema
97 Die Trijan Refrein
98 ‘n Dieper blik op die Huitain versvorme
99 Die strambotto
100 Die chiasmus
101 Die clerihew
102 Die diamantes
103 Die Decuain
104 Die lys
105 Die espinela / decima
106 Die Siciliaanse septet
107 Die ekloge
108 Die Quintain en Siciliaanse Quintain
109 Die Quintella
110 Die Virelay
111 Binne – buite digkuns
112 Die Danklied / segelied / triomfied (paean)
113 Die Balassi Stansa
114 Die Canzonetta
115 Die staaf (“stave”) staza sestet
116 Die Catena Rondo
117 Die rondelet
118 Die Sidiliaanse septet
119 Die koevert koeplet sestet
120 Die geslote “enclosed” triplet
121 Die kort verhalende gedig
122 Die “grook”
123 Die Engelse sestet
124 Die septilla / Spaanse septet
125 Die Rondine
126 Die Roundel
127 Gekransde en ongekransde kwatryne / “Wreathed and Unwreated Quatrins”
128 Die Etheree
129 Dramatiese monoloog
130 Ekpharasis (Ecphrarasis)
131 Die laaste hoofstuk
132 Lieiese gedigte
133 ‘n Dieper blik op epiese gedig vorme
134 Didaktiese gedigte
135 Die kwasaba
136 Die pastiche
137 Decastich
138 Die sonnetina Uno
139 Die Sonettina Tre
140 Die Sonenetina Qutro
141 Ya’acov se pannekoek gedig struktuur
142 Verhale en insidente uit ‘n mens se kinderdae
143 Die Epigram
144 Die himne
145 ‘n Gebed aan die Here
146 Die rubliw
147 Kies u okkultiesme of God as inspirasie vir u gedigte
148 Die aanslae op Afrikaans
149 Die vertaling van gedigte




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Fanus Strydom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak