Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

argief

Wspel (Woord spel) gratis speltoetser

Deur Datum gepubliseer: 2 Januarie 2019 2

Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office (Windows en Mac). Laai af en installeer. Volg die instruksies en stappe soos gegee.

https://wspel.wordpress.com/

Wenke by digkuns – Jopie Koen

Deur Datum gepubliseer: 2 Januarie 2019 1

WOORDEKONOMIE: ‘n Gedig behoort altyd gekenmerk te word deur die gebruik van woordekonomie. Probeer om sover moontlik so min moontlik woorde te gebruik om ‘n gedagte mee uit te druk. Dit beteken nie dat alle gedigte kort moet wees nie, moet net nie onnodig baie woorde gebruik om gedagtes mee…

3 Eenvoudige en ingewikkelde poësie

Deur Datum gepubliseer: 14 November 2018 1

3 Eenvoudige en ingewikkelde poësie

Steeds is daar mense wat meen dat gedigte wat in uieskille geskryf is, beter is as eenvoudige gedigte as ‘n tipe of soort sonder om die twee gedigte tot mekaar op te weeg en in N.P. van Wyk Louw se tyd was daardie selfde kettery ‘n…

2 Die digter en sy of haar gedigte

Deur Datum gepubliseer: 14 November 2018 1

2 Die digter en sy of haar gedigte

Daar’s ‘n ding wat my pla vandat ek my eerste gedigte op die Woes web werf gepubliseer het en dis dat mense gedigte as eie ervarings, mens se omstandighede en eie mens wees beskou waar dit onafhanklike kunswerke is. Mense het goeie intensies…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 136 gaste aanlyn

Bydrae Totale