Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Op dowe ore

Deur Viooltjie
Datum gepubliseer: 25 Maart 2017 Aantal woorde: 16 139 Kere gelees 3

hoor, hoor! swaardswaaiers
ons wêreld se kinders ween
– bloed aan jul hande

© Carma Shaw
25 Maart 2017




  • TEMAS
    5 Kommentaar
    1. neels

      Maart 26, 2017

      Hierdie is n nuwe fasset van Carma at sy skitterend in is

      • Viooltjie

        Maart 26, 2017

        Baie dankie vir die kommentare by my haiko’s, Neels. Ek waardeer dit baie 🙂

    2. Elroux

      Maart 26, 2017

      Uitstaande gedig!

    3. Anze

      Maart 27, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 266
    Kommentaar telling: 813

    Ek skryf grotendeels gedigte vir ontspanning. Ek skryf graag oor die natuur, mense en hul stories en plekke wat ek besoek het. Ek doen dikwels 'n bietjie navorsing oor 'n onderwerp voor ek skryf, want ek geniet dit om te leer. Ek hoop altyd om darem 'n emosie of twee wakker te maak met dit wat ek te sê het, en dat julle lekker saam sal lees :-)

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 110 gaste aanlyn

    Bydrae Totale