Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Oorloos – Vincent se wroeging

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 1 Oktober 2019 Aantal woorde: 16 85 Kere gelees 2

Oorloos
manies versteurd
spartel jy deur ‘n hel
van bipolêre sielestryd
van Gogh

Digvorm: Cinquain




TEMAS
2 Kommentaar
  1. morne du preez

    1 Oktober 2019

    Oorloos manies versteurd! bravo!

  2. Loretta Szikra

    1 Oktober 2019

    Baie dankie Morne. 😉

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 129
Kommentaar telling: 215

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 63 gaste aanlyn

Bydrae Totale