Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Oom en Tannies

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 Julie 2020 Aantal woorde: 45 42 Kere gelees 2

Tannies het
vet hamme wat hang
op verkeerde plekke
bazaar sale vol.

Ompies het
raam bene wat
broeke laat gly
tot onder die boude.

Pa en Ma was
agterstevoor gemaak
ma sonder hamme
pa lekker dik.

een vrolik
die ander ń bietjie
grimmig
altwee een mens.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 70 gaste aanlyn

Bydrae Totale