Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ontwikkeling

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 20 Maart 2020 Aantal woorde: 47 20 Kere gelees Hou van

Die beste gedagtes
beplande edel dade
verwesenlik of verdig
verval in skyn
van die wat nodig het,
vir die wat gee.

Bou skanse !
om beste planne dade
geheim te hou
van die wat nodig het
verniel, gooi eerder weg
weier so die hongeres
om saam
te eet.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 215
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 46 gaste aanlyn

Bydrae Totale