Titel: Ontkunde
Deur Koos Elsum

Om niks te weet
is om alles te ken
sonder die verwaring
van vorige verwonderinge
studie of gelowe,
dwaalings,
kwaalings.
geen beswaar of besweerings
stroop feite van waarde
verswelg in onskuld
tot eenvoud
niks.
TEMAS