Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ons behoort (2)

Deur Viooltjie
Datum gepubliseer: 11 Februarie 2019 Aantal woorde: 56 283 Kere gelees Hou van

Ons behoort aan Afrika
soos aasvoëls sweef oor Potbergkranse
soos pienk flaminke in ’n strandmeer
wat haar lofprys met hul danse;
soos ’n singvalk op ’n doringboom
soos reiers aan ’n vlei se soom
…en soos die eende op haar waterwieg.
Ons behoort aan Afrika
soos wat duiwe deur haar bloutes vlieg.

© Carma Shaw
9 Februarie 2019
9:11




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 349
Kommentaar telling: 916

Ek skryf grotendeels gedigte vir ontspanning. Ek skryf graag oor die natuur, mense en hul stories en plekke wat ek besoek het. Ek doen dikwels 'n bietjie navorsing oor 'n onderwerp voor ek skryf, want ek geniet dit om te leer. Ek hoop altyd om darem 'n emosie of twee wakker te maak met dit wat ek te sê het, en dat julle lekker saam sal lees :-)

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 103 gaste aanlyn

Bydrae Totale