Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Omgekeerd

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 13 Julie 2020 Aantal woorde: 56 35 Kere gelees 1

die simbiose van die natuur
is waar in alle lewe
tot op mikroskopiese vlak
positief en negatief in een atoom.

harmoniese mense spel
gepredik in eeue ou filosofieë
as die ideale samelewing
tot vandag.

een in meervoud ?
die periodieke tabel word elke dag wyer gepak
wysgere verkondig elke dag ń nuwe lewens raad
die werklikheid is omgekeerd.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale