Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: om te skryf…

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 13 Oktober 2020 Aantal woorde: 60 43 Kere gelees 4

om te skryf…

met jou lok-en-wink
wil jy speels met my rinkink
‘wyl ek wik en weeg
– dieper voel en dink –
reikhalsend jou wil nader vry
speel jy koek’loertjie met my

tot ek bewend en met drang
jou wydsbeen klim, jou vasvang
sodat ons in ekstase
– totaal onbedwang –
woorde, sinne, verse bind
só saam woord-vervulling vind




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    13 Oktober 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 9
Kommentaar telling: 4

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 47 gaste aanlyn

Bydrae Totale