Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: om te skryf…2 Brons

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 21 Oktober 2020 Aantal woorde: 31 138 Kere gelees 3

sou God die skrywer se siel
nie verweef met woordsnoere
die gedagtes van Hom
nie op die hart laat dra nie
is al wat oorbly…
‘n skrywerspen
in ‘n yskoue hand




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    22 Oktober 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

  2. Elmarie Nienaber Van Kampen

    22 Oktober 2020

    Dankie Anze.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 10
Kommentaar telling: 5

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 48 gaste aanlyn

Bydrae Totale