Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: OM ‘N DUIF SE VLERK TE SPAN.

Deur Margaret Cordier
Datum gepubliseer: 14 Junie 2019 Aantal woorde: 46 89 Kere gelees 1

Ek het myself in jou verbond
beteken, aan tafels
kom sit
en eet.
Kerk
verseël in bloed en agt
keer my verbind
aan jou
morsaf
vlerk.

Bid,
dat jy kan vlieg
en heel
moontlik
kom sit
in die olyfboom
en sy vrug
sal pluk.

MCDb.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 31
Kommentaar telling: 18

Ek bly in die Waterberge en is baie lief vir alle vorme van kuns. Vir my gee die skryf van gedigte; prosa; sketse en dies meer, die geleentheid om my diepste belewenisse en waarnemings neer te pen en te deel met lesers.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 54 gaste aanlyn

Bydrae Totale