Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: oestyd

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 17 Mei 2019 Aantal woorde: 70 109 Kere gelees 4

netjies rye koring
wat golwende landskap vul
eers groen en gou geel in saad
egalige groei met voorbrande geskraap
alles gereed vir die stropers om te kom
so is die mens in sy onmagtige vorm
ryper en droëer in politieke klimaat
onkruid dreig om saad te skiet
stropers gereed om te kom
stof-walms sal hoog hang
goeie saad sal reg val
stoppels en stof
geskei, gelaat
verlaat

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 543
Kommentaar telling: 74

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 112 gaste aanlyn

Bydrae Totale