Jongste aktiwiteit:

Oer Wete

ons is een
in die oogswart
soos ń swartgat
waar almal
een is.

die kleure
kulture in stinkte
is net klere
om een een
te wees.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed