Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Oer Wete

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 11 Julie 2020 Aantal woorde: 25 36 Kere gelees 2

ons is een
in die oogswart
soos ń swartgat
waar almal
een is.

die kleure
kulture in stinkte
is net klere
om een een
te wees.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale