Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: oer drang

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 21 Oktober 2020 Aantal woorde: 48 41 Kere gelees 1

my duin
plek van oer drange
eeue se skep en ontskep
deur wind en see gedrewe
soms landwaarts opbouend
telkens seewaarts wegvretend
so vorm en dring elemente
skeppings drang sigbaar
vir elke oog om te sien
mens se siel dring
en drang saam
aan ewige
verhaal

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1001
Kommentaar telling: 134

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale