Jongste aktiwiteit:

Nuwejaarswens

Die repetisie-horlosie
van twíntíg-twíntíg is verby
die grendelknoppies is oopgedruk
gebraaide varkvel swoerd op ‘n houtvuur
en die ligte wyn in my glas gefortifiseer
my lekkerlyf in ‘n tapse groef
kom ons klink vir ‘n mooi jaar
en hoop dit is nie ‘n kortstondige
nuwigheid nie.

©Zebulon Kochk
Zebbiekaans
Konnichiwa Gedigte




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed