Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nuwejaarswens

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 12 Januarie 2021 Aantal woorde: 55 22 Kere gelees 2

Die repetisie-horlosie
van twíntíg-twíntíg is verby
die grendelknoppies is oopgedruk
gebraaide varkvel swoerd op ‘n houtvuur
en die ligte wyn in my glas gefortifiseer
my lekkerlyf in ‘n tapse groef
kom ons klink vir ‘n mooi jaar
en hoop dit is nie ‘n kortstondige
nuwigheid nie.

©Zebulon Kochk
Zebbiekaans
Konnichiwa Gedigte




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 68
Kommentaar telling: 28

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale