Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nuwe Mode

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 8 Maart 2021 Aantal woorde: 39 62 Kere gelees Hou van

in jeans
wit tekkies
blou hemp
standaard aangetrek

kleure skommel
vry om lywe
vermeng in gesellige
standard vertoon

waarboel klere kleure
mengelmoes beweging
ń nuwe mode gier
in disharmonie

staan eenkant
die rem en skakelaar
van waarde
is belaglik deurmekaar




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 514
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 71 gaste aanlyn

Bydraes – Argief