Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nuwe begin (brons)

Deur Marieta McGrath
Datum gepubliseer: 11 Januarie 2019 Aantal woorde: 22 193 Kere gelees 3

Oujaar sleep die hoop
vlieswolkies deur blou leegtes.
Feestelik kom vuur
betraand die dors grond heelmaak –
die geilste jaar nog inlyf.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    11 Januarie 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 22
Kommentaar telling: 1

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 112 gaste aanlyn

Bydrae Totale