Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nuanse van verlange (Silwer)

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 2 Oktober 2019 Aantal woorde: 46 67 Kere gelees 3

As die volmaan weer
soos ʼn gloeiende topaas
boepensblink eklips,
wanneer die aarde kortstondig
voor die son insink
om die maan se lig te steel –
wens ek ons byeen
in die oomblik verbind,
voor sy smeulend deur die melkweg
die pad na haar lig weer vind.




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    2 Oktober 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2019 projek – Kleur

  2. Seirdna

    4 Oktober 2019

    Wow!

  3. Loretta Szikra

    11 Oktober 2019

    Baie dankie vir die saamlees Seirdna, ek waardeer.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 129
Kommentaar telling: 215

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 130 gaste aanlyn

Bydrae Totale