Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Noem Naam

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 September 2020 Aantal woorde: 24 48 Kere gelees 1

wat se naam
is
Ogi

as jy ongeerg speel
sonder vrees
Veg
met grote
grommende reus.

redder staatsman held
jou naam is
Ou mallie.




TEMAS
2 Kommentaar
  1. morne du preez

    16 September 2020

    mooi speelse gedig met ‘n heerlike karakterlike toon.

  2. Koos Elsum

    17 September 2020

    Hi Morne dankie vir die terugvoering dit help altyd en jou kommentaar laat my groei.

    Ja ń man kan darem nie altyd aan die moeilike kant aandag gee nie né?

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 409
Kommentaar telling: 69

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 50 gaste aanlyn

Bydrae Totale