Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nietig

Deur Christa du Plessis
Datum gepubliseer: 28 September 2020 Aantal woorde: 25 48 Kere gelees 3

Ek ruik die reën.
Ek hoor die donder dreun.
Ek sien die weerlig flits en flikker.
Ek voel die aarde bewe.
Ek voel nietig.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Koos Elsum

    29 September 2020

    Die reën op die hoëveld en die siel altwee in een pragtig kort en waar.

    Ons leer deur te ander te lees en kommentaar te lewer. Ek het onderneem om ń kommentaar telling teen 10% of beter vd aantal eie plasings te onderhou. Kan ek vra dat jy dieselfde doen en so die Ink ervaring vir almal te verryk.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 13
Kommentaar telling: 6

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 27 gaste aanlyn

Bydrae Totale