Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Netreg

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 22 Junie 2019 Aantal woorde: 99 156 Kere gelees 1

In die dorpie van Netreg
word hartseer deur niemand geluister nie:
die bendes is oorgehaal om seermaak –
dade te pleeg –
voel n veer om met n skuldgevoel te leef.

Soos Koning Leeu
met sy pistool vol gelaai
het duisende bloedig afgemaai
klein, kop vir kop
met dodelike koeels volgeprop.

Soos Boy Fearfokkol
in jong dogters se leepoe sit nog n traan,
binne besmeer beklad en bevlek
as hy sy hande saamlees
smeer aarbeirooi om sy tabakbek.

As bendes op bene kom
in die dorpie van Netreg
spoel liggaampies in sakke weg

en mens staan –
onasemhangend, verstom.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 37
Kommentaar telling: 21

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 139 gaste aanlyn

Bydrae Totale