Jongste aktiwiteit:

Net drie seisoene.

Lente baar die mooiste lote,diere en mensesiiele.
Lente bring ,voorspel n begin, n nuwe betekenis.
Lente ontwaak die niks na n prag van blywende geheuenis.
Lente laat n anderse,magiese metamfose van ryk siele.

Kom somer,in jou volle gewaad,bring n bonte kleur.
Volle somer,jy bring volwassenheid,dis wonderbaar!
Somer in al jou glorie,maak my siel,my gemoed aanpasbaar.
Somer sonskyn,nvolle blommeprag in alles wat leef in ewige fleur.

Herf is tekend, beduidend, n voorspel,n einde is naby.
Herfs bring die mensdom volwassenheid tot n stadige pas .
Herfs voorspel n siklus van leeftyd,is amper verby.
Herfs bring oudword n realiteit,n naderende onverwagte las.
Geen winter,moeder natuur voorspel n stadige dood.
Drie seisoene van werklik lewe,verder net pyn en barendsnood.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed