Net dit.
My pen se swart ink is feitlik klaar.
Maar my gedagtes oor jou nog nie klaar.
Cillie, hoop jy weet hoe ek oor jou voel.
Werklik, kan nie presies beskryf hoe ek oor jou voel.
Een ding is seker, my gedagtes sonder jou, n barre woestyn.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus - As die seisoene draai projek