Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Neandethal Pyn

Deur Lorraine
Datum gepubliseer: 2 April 2019 Aantal woorde: 41 196 Kere gelees Hou van

Ek sidder as jy met jou oermens-voete
Oor my siel bly loop.
Ek ril as jou oermenshande
My elke dag van menswaardigheid stroop.
Ek sien my hoop op geluk
Soos mis verdwyn
En ek dra alleen
Aan my Neanderthal-pyn.

Lorraine Smit
2004




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 15
Kommentaar telling: 6

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 135 gaste aanlyn

Bydrae Totale