Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: NAMA-NAG ( tanka)

Deur Margaret Cordier
Datum gepubliseer: 23 Junie 2019 Aantal woorde: 23 47 Kere gelees Hou van

met heimwee vanaand,
gryp my siel na jou toe terug
— waar kokers een-een
oor die vlaktes eindloos waak,
onder sterbeglinsterd lug.

MCDb.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 31
Kommentaar telling: 18

Ek bly in die Waterberge en is baie lief vir alle vorme van kuns. Vir my gee die skryf van gedigte; prosa; sketse en dies meer, die geleentheid om my diepste belewenisse en waarnemings neer te pen en te deel met lesers.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 91 gaste aanlyn

Bydrae Totale