Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nadraai

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 23 September 2019 Aantal woorde: 37 182 Kere gelees 4

Hetsy ons terugkeer tot stof –
na dieselfde baarmoeder
waarin alle lewe begin;
fragmenteer en disintegreer,
as ongeïdentifiseerde atome
verskerf en versprei,
sal die dood ieder van ons
‒sonder onderskeid‒
tot dieselfde einde bring

©Loretta Szikra
20190919




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 134
Kommentaar telling: 215

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 54 gaste aanlyn

Bydrae Totale