Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: n Nuwe jaar

Deur Papillon
Datum gepubliseer: 11 Januarie 2019 Aantal woorde: 25 343 Kere gelees 2

Reik na die sterre
Droom, beplan jou nuwe jaar
Soos ‘n Eikeboom
Reik op, staan vas, glo en bid
En weet, net God kan beskik




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    11 Januarie 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek

  2. Palet

    17 Januarie 2019

    Mooi!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 8
Kommentaar telling: 7

'n Nuweling op Ink!  Papillon is 'n Franse woord vir skoenlapper. Ek dartel ook deur die lewe!  Ek het as kind laas stories geskryf. En wil graag weer my hand aan kortverhale waag.  Ek kry my inspirasie van mense- gedrag en die sielkunde.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 112 gaste aanlyn

Bydrae Totale