Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: n Nuwe jaar

Deur Papillon
Datum gepubliseer: 11 Januarie 2019 Aantal woorde: 25 112 Kere gelees Hou van

Reik na die sterre
Droom, beplan jou nuwe jaar
Soos ‘n Eikeboom
Reik op, staan vas, glo en bid
En weet, net God kan beskik




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. Anze

      Januarie 11, 2019

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek

    2. Palet

      Januarie 17, 2019

      Mooi!

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 8
    Kommentaar telling: 7

    'n Nuweling op Ink!  Papillon is 'n Franse woord vir skoenlapper. Ek dartel ook deur die lewe!  Ek het as kind laas stories geskryf. En wil graag weer my hand aan kortverhale waag.  Ek kry my inspirasie van mense- gedrag en die sielkunde.

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    3 Lede, 213 gaste aanlyn

    Bydrae Totale