Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ‘n Nota op jou kopkussing (16)

Deur Woordsmous
Datum gepubliseer: 21 Junie 2019 Aantal woorde: 33 208 Kere gelees 2

Toe jy gisteraand jou kop neerlê,
het jy gehoor wat my gedagtes sê?
En toe jy saggies na jou doomland reis
het jy gesien hoe ek my liefde vir jou wys?

©Anton Bosch 20/06/2019




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 117
Kommentaar telling: 42

Ek is 'n gebore Boerseun uit die ou Wes-Transvaal. Alhoewel ek die afgelope twaalf jaar in Ierland woon is ek steeds in murg en been en bloed 'n Afrikaner. Weens die liefde vir my taal het ek die pen opgeneem en dig hoofsaaklik in my Afrikaans. Ek is maar 'n groentjie in die digwêreld, het nog nooit 'n bundel gepubliseer nie, maar my passie vir Afrikaans sal sorg dat ek die pen nie weer neerlê voor ek my kop in finale rus neerlê nie. So, tot dan smous ek maar met my woorde...

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 24 gaste aanlyn

Bydrae Totale