Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ñ moréminnelied

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 20 September 2019 Aantal woorde: 46 74 Kere gelees 2

Een geelbotteroggend
toerie’ beskonke son
agter berge uit
sy babbelsug opstaan
as ñ blondinestraal

Skryf ek vir jou
ja jou
jy wat immers
soos die son oopvou,
jy die inkproeëer
met haar rariteitige oë
toorletters in ñ madrigaal
geseën met die Skepper
se hande van Bo.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 39
Kommentaar telling: 21

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 83 gaste aanlyn

Bydrae Totale