Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ‘n Luisterstukkie uit “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie”

Deur Ronel Janse van Vuuren
Datum gepubliseer: 15 Januarie 2020 Aantal woorde: 118 117 Kere gelees 2

Hallo almal!

As jy by die Gala aand was in 2019, het jy alreeds hierdie storie gehoor… maar dis altyd lekker om weer na sulke goed te lusiter! Hierdie video was my prys as Verhaal Skrywer van die Jaar 2018.

Ek’s nie seker of die video gaan laai nie, so gaan gerus na YouTube hier: https://youtu.be/wWt64IjEqdY
of my na die blogpost oor “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie” hier: https://www.ronelthemythmaker.com/book-club-questions-once-tales-myths-and-legends-of-faerie-books-fantasy-ya/

Geniet!

L.W. “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie” het die derde INK skryfkompetisie in 2017 gewen.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 100
Kommentaar telling: 265

Bekroonde Donker Fantasie skrywer Ronel Janse van Vuuren skryf oor gatskop heldinne, die dualiteit van menswees en is mal daaroor om volkskunde te gebruik om haar punt oor te dra. Sy is ‘n Rottweiler tropleier, hoender wrangler en perdekneg. Al haar boeke is te koop van meeste aanlyn winkels. In 2016 EN 2018 was sy Verhaalskrywer van die jaar hier op INK. Sy kan gevolg word op Twitter @miladyronel en op haar webtuiste https://www.ronelthemythmaker.com.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 128 gaste aanlyn

Bydrae Totale