Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Mynsand

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Junie 2019 Aantal woorde: 24 102 Kere gelees 1

Moeite energie vergruis
uit gewas in rooi
helder, geel na
wit silika.

suur water spoel
ń ander vuil
weg,
omwerk tot kettings,
nekke te wurg.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 30 gaste aanlyn

Bydrae Totale